Fri

Dec 22
2006

Allison Randal

Allison Randal

Five Things

I've been tagged by Tom with the "five things you may not know about me" meme. Interesting techno-cultural phenomenon, so why not:

  1. My great-great-grandmother was Choctaw.
  2. I study a new language every year. This year is Afrikaans.
  3. I've played the guitar since I was 15.
  4. Years ago, before I worked in open source software, I nearly took a job at Microsoft. Perhaps in an alternate universe I took the job, and never got into open source?
  5. My first name is Naida.

I'll tag Brady, Danese, Pia, Raven, and Simon.


tags:   | comments: 6   | Sphere It
submit:

 
Previous  |  Next

0 TrackBacks

TrackBack URL for this entry: http://blogs.oreilly.com/cgi-bin/mt/mt-t.cgi/5115

Comments: 6

  Morne [12.23.06 12:20 AM]

Sterkte met die Afrikaans, ek dink jy sal dit vinnig optel.

  Allison Randal [12.23.06 03:30 AM]

Dankie. Ek hoop ek sal vinnig leer. In Februarie ek sal ry Kaapstad toe.

  Jacob Olsen [12.23.06 11:27 AM]

Liewe Allison,

Het jy in 2006 Afrikaans geleer of beplan jy om in 2007 die wonderskone taal te leer?

In elk geval, waar het jy die idee gekry van Afrikaans. Dis bietjie obskuur, of hoe?

Geniet Kaapstad. Dit is die mooiste stad in die wêreld en Februarie is die mooiste maand.

Kersfeesgroete,

J. Olsen

  Allison Randal [12.23.06 04:15 PM]

Hi Jacob,

Ek het Afrikaans vir een maand geleer en ek sal dit in 2007 te leer. Dit is pragtig taal.

Waneer ek in Kenya gebly het, ek het veel ware van Suid-Afrika gesien. Ek het altyd verlang Afrikaans geleer. Ook ek het twee vriende van Suid-Afrika, een in Londen en een in Haweland, Oregon.

Geniet Kaapstad.

Ek wil, dankie.

Dit is die mooiste stad in die wêreld en Februarie is die mooiste maand.

Dit is wat ek hoor. Ek dit uitsien na.

Dankie vir die taal praktyk.

Gelukkige Nuwe Jaar,
Allison

  Dwayne Bailey [01.04.07 01:24 AM]

Hi Allison,

Ek praat Afrikaans as 'n tweede taal. Ek is hoogs beindruk met jou doel om elke jaar 'n nuwe taal te leer.

Gaan kyk by translate.org.za waar ons op weergawes can OpenOffice.org en Mozilla in die 11 amptelike tale van Suid-Afrika werk. Daar is een in Afrikaans en dit sal miskien hulp om vinniger te leer.

Dalk is een van die ander nege tale die een wat jy in 2008 leer.

Groete
Dwayne

  Allison Randal [01.04.07 09:45 PM]

Hi Dwayne,

Ek praat Afrikaans as 'n tweede taal.

Wat is jou eerste taal?

Ek is hoogs beindruk met jou doel om elke jaar 'n nuwe taal te leer.

In Amerika ek hoor weinig newe tale. Ek mis die klanke.

Gaan kyk by translate.org.za waar ons op weergawes can OpenOffice.org en Mozilla in die 11 amptelike tale van Suid-Afrika werk. Daar is een in Afrikaans en dit sal miskien hulp om vinniger te leer.

Dit is handig, dankie. Ek sal miskien Translate.org.za besoek, wanneer ek bly in Johannesburg.

Dalk is een van die ander nege tale die een wat jy in 2008 leer.

Ja, dalk. Ek sal later beslis. Dalk ek sal isiXhosa studeer.

Die Uwe,
Allison

Post A Comment:

 (please be patient, comments may take awhile to post)






Type the characters you see in the picture above.